Wat is die meeste moontlike groei in inwoner getalle wat Orania sal kan handhaaf in n tydperk van die volgende 10 jaar?
Is dit moontlik om n 100 000 Afrikaners in Orania te kry in 10 jaar?
As mens probeer sê wat die realiteit gaan wees oor 10 jaar, is daar natuurlik altyd 'n mate van raaiwerk betrokke, so dis moeilik om te noem wat presies moontlik is en wat nie.
'n Getal van 100 000 inwoners in Orania oor 10 jaar is eerlikwaar heelwat meer as wat realisties verwag kan word (want dit is 33 keer meer as die huidige inwonertal), maar indien daar een of ander groot politieke of sosiale omwenteling in Suid Afrika gebeur wat dit vir Afrikaners onuithoudbaar maak en hulle motiveer om Orania toe te kom, is dit seker nie onmoontlik nie. Indien so groot getal mense hierheen kom, sal dit beslis gepaard gaan met groot stremming op ons stelsels en infrastruktuur, want ons medium-termyn beplanning mik eintlik vir 'n populasie van tot soveel as 15 000 mense binne ongeveer 'n dekade van nou af. Ons is egter seker ons sal so onverwagse groei kan hanteer soos ons altyd dinge hanteer, naamlik onder leiding van ons Almagtige God en met goeie gesonde verstand en beplanning en harde werk!
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…