opmerkings

Industrieë

Is die gerugte wat ek gehoor het waar dat sekere industrieë wat in Orania wou vestig (bv rondom die vliegveld) dit op die einde nie gedoen het nie omdat die besigheidsmanne nie aan sekere onredelike eise van Orania se leierskap wou voldoen nie?

Terugvoering

Nee, daar was geen geval waar onredelike eise aan voornemende nuwe besigheidsmanne gestel is nie. Natuurlik is dit nodig dat nuwe mense moet verstaan dat Orania ’n spesifieke, unieke inslag het en dat ons arbeidsbeleid en visie vir die toekoms baie anders as ander plekke s’n is, maar indien iemand hulle vereenselwig met Orania se doelstellings, is hulle welkom om in ons vryemark-ekonomie besigheid te doen op gelyke voet met enige iemand anders.

Indien die anonieme plaser van hierdie vraag graag spesifieke inligting wil voorlê vir verdere gesprekke, stel ons voor dat dit per e-pos gedoen word aan inligting@myorania.co.za (maar dit sal die afsender se e-pos adres natuurlik sigbaar maak), want dan kan ’n meer in-diepte ondersoek gedoen word en kan alle partye die saak makliker en vinniger bespreek totdat almal tevrede is.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

100/2026
(Uitgereik op: 6 August, 2026)
Ingenieursdiente
099/2026
(Uitgereik op: 5 August, 2026)
Ingenieursdiente
097/2026
(Uitgereik op: 28 July, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls