Daar word beweer dat die meningsopname wat die dorpsraad uitgestuur het anoniem is, maar ek glo dit nie en dink hulle gaan my aanval as ek opinies gee waarmee hulle nie saamstem nie.
Die meningsopname is 100% anoniem en dit is heeltemal onmoontlik vir enige iemand by die Dorpsraad om te weet watter antwoorde of opmerkings 'n spesifieke persoon gemaak het.
Met al die kullery wat in die moderne wêreld op elektroniese gebied gebeur, veral rondom mens se identiteit en die vertroulikheid van persoonlike inligting, is dit te verstane dat mense wat baie bedag is daarop, hierdie tipe twyfel sal hê. Ons neem dus graag van hierdie geleentheid gebruik om in detail die anonimiteit van die meningsopname te bewys.
Let asb op die volgende punte om hierdie bewering te staaf:



Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…