Hoe hartseer is dit dat ou Jannie nie daardie 7.1 miljard vir sy volk kon gegee het nie.
Ons stem saam!
Daar is 'n groot ideologiese verskil tussen diegene wat steeds dink daar is 'n sinvolle langtermyn toekoms vir Afrikaners (kultureel, ekonomies, geestelik ens) in 'n geĆÆntegreerde Suid Afrika waar homegeniteit afgedwing word aan die een kant, en diegene wat besef dat kulturele oorleweing en groei slegs bereik kan word in 'n gedesentraliseerde samelewing waarin verskillende gemeenskappe toegelaat word om verantwoordelikheid vir hulle eie welstand te neem aan die ander kant.
Jannie Mouton belĆŖ geld in eersgenoemde.
Orania leef en bou in laasgenoemde!
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…