klagtes

Katte en ander troeteldiere

Opmerking/Vraag: Wat is Orania se beleid rondom die aanhou van troeteldiere? En watter stappe kan die eienaars van troeteldiere neem om seker te maak dat hulle diere gelukkig en veilig bly?

*Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee*

Terugvoering

Orania is 'n gemeenskap wat die gelukkige en veilige aanhou van troeteldiere aanmoedig. Daarom is 'n stel goeie dierereƫls in plek, wat verseker dat diere verantwoordelik, veilig en op 'n wyse wat hul welstand bevorder, aangehou word, terwyl oorlas vir die gemeenskap voorkom word. As owerheid sien ons dus graag dat ons inwoners die liefdevolle verhoudings met hul diere kan geniet en dat enige onvanpaste optrede teenoor diere gestraf word.

Die amptelike dierereĆ«ls kan afgelaai deur die volgende skakel te volg - Dokumente – My Orania - en dan aan die linkerkant van die bladsy onder "DorpsreĆ«ls" te kyk vir Afdeling C, wat die dierereĆ«ls bevat.

Indien inwoners ooit vermoed dat enige diere deur eienaars of andere benadeel word, is dit belangrik dat die situasie onder OVD se aandag gebring word (deur dit in persoon by die Veiligheidsgebou aan te meld), sodat dit ondersoek kan word.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls