voorstelle

Kennisname van stopteken

Daar is n nuwe STOPTEKEN aangebring voor Melk en Heuning, kruising met Perellaan, vanaf Knapsak se kant. Sal Dorpsraad ASSEBLIEF n kennisname op telegram ens uitstuur dat ons inwoners hiervan kennis neem? Dit was voorheen n toegee-teken en ons inwoners moet kennis neem asseblief!

Terugvoering

Die vloei van verkeer rondom die hoofkruising en voor Melk & Heuning is oor die afgelope paar dae gemonitor nadat ’n nuwe stopteken daar geïnstalleer is. Die aanvanklike aanduidings is positief: dit werk goed en bestuurders pas maklik aan by die verandering vanaf die vorige toegeeteken.

Behalwe vir die stopteken self, is die padmerke ook nuut geverf en die woord "STOP" is helder en duidelik sigbaar op die padoppervlak.

Die gevoel is dus dat dit op hierdie stadium nie nodig is om ’n afsonderlike kennisgewing daaroor uit te stuur nie, aangesien bestuurders in elk geval die nuwe stopstraat raaksien en gehoorsaam.

Indien dit later sou blyk dat die verkeervloei daar steeds verbeter kan word, sal ander opsies oorweeg word.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

062/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
061/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Ingenieursdiente
060/2026
(Uitgereik op: 7 May, 2026)
Ingenieursdiente
059/2026
(Uitgereik op: 6 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…