Vraag/Opmerking - Die dorpsraad het 'n oƫnskynlike RI (Rekenaar Intelligensie) -gegenereerde skrywe ontvang wat etlike moontlike tekortkominge aan die ontwerp van die nuwe Kinderkubus geopper het.
Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.
Die opmerking sal, in die konteks van Orania se spesifieke kulturele karakter en die daaglikse lewenswyse van ons inwoners, insluitend ons kinders, in gedagte gehou word.
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…