klagtes

Kleingeluk paaie se toestand

Ek verstaan dat teerpaaie en randstene ingereken word by nuwe erfpryse, en dat begroting groot rol speel in die agterstand van Kleingeluk se paaie. Randstene word op sekere dele in Kleingeluk nou en DAN geïnstalleer, maar die inwoners eis dat die Dorpsraad 'n tydlyn gee van wanneer watter strate "opgegradeer" gaan word. En moet nie asb. 'n diplomatieke antwoord gee nie. Praat reguit met ons. Dankie vir die ander dingetjies wat julle vir ons doen.

Terugvoering

Behalwe vir die groot opgradering van Gannaboslaan wat tans besig is, en vir die opgradering van die pad vanaf die Eureka kruising na Kleingeluk (wat hopelik binne die volgende twee jaar of so in die begroting geakkommodeer sal word), wat beide reeds 'n verbetering vir Kleingeluk behels, is die beplanning met kleiner strate om elke jaar 'n nuwe gedeelte se randstene te doen totdat alles afgehandel is, waarna daar na die straat oppervlaktes self gekyk sal word.

Soos jy tereg opgemerk het, is dit maar moeilik om geld te vind vir alles wat mens eintlik in Orania sal wil doen, so sekere dinge moet ongelukkig noodgedwonge bietjie wag voordat dit kan gebeur.

Intussen word daar ook, behalwe vir sekere paaie wat wel elke jaar geteer word, groot bedrae spandeer aan dinge soos die opgradering van die waternetwerk (op hierdie stadium toevallig juis ook spesifiek na Kleingeluk toe), elktrisiteitnetwerk en stormwater-hantering ens, waarby die hele Orania baat.

Mens kan ook onthou dat daar toevallig aan die anderkant van die dorp vanaf Kleingeluk, op die Rooipad, ook groot gebiede is wat steeds grondpad is en waar die vooruitsig van teer waarskynlik eers heelwat later in die toekoms as Kleingeluk s'n gaan gebeur.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

047/2025
(Uitgereik op: 20 March, 2025)
Ingenieursdiente
046/2025
(Uitgereik op: 18 March, 2025)
Beplanning en Grondgebruik
045/2025
(Uitgereik op: 14 March, 2025)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

22
Mar
Saturday 22 March, 2025
9:00 am
28
Mar
Friday 28 March, 2025
- 29 March, 2025
Algemeen
30
Mar
Sunday 30 March, 2025
- 30 March, 2025
Algemeen
4
Apr
Friday 4 April, 2025
- 6 April, 2025
Algemeen

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…