opmerkings

Koerania – Junie

Goeie dag,

Dankie vir alles wat julle doen vir ons mense.

Ek lees graag Koerania se publikasies maandeliks al die pad van Gauteng.

Mag ek vra wanneer sal Junie se weergawe beskikbaar wees op die webblad?

 

Groete en hou aan met wat julle doen!

Terugvoering

Baie dankie vir jou ondersteuning van Orania en van dinge soos ons plaaslike koerant, Koerania!

Let egter asseblief daarop dat Koerania 'n onafhanklike publikasie is en nie deel is van enige amptelike strukture of instellings nie. Ons stem saam dat die professionaliteit daarvan dit moeilik maak om te dink dat dit "net" 'n privaat publikasie is, maar dit is regtig die geval!

Ons stel dus voor dat jy hulle webwerf, www.koerania.co.za , dophou vir die nuutste uitgawes (Junie 2026 is reeds uitgebring), en dat jy hulle kontak op redakteur@koerania.co.za indien nodig.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls