opmerkings

Kommerwekkend

Is dit nie kommerwekkend dat Orania se inwoner getal afgeneem het in 2025 of baie min groei getoon het.

Terugvoering

Onthou asseblief dat die finale sensusgetalle nog nie beskikbaar is nie, en dit sal dus goed wees om eers vir die finale syfers te wag voordat ’n mens te veel hieroor begin spekuleer. Dit is egter waar dat OAB se getalle blykbaar in 2025 ’n klein bietjie afgeneem het, so die totaal vir die hele Orania sal dus moontlik ook effens laer wees.

Hierdie situasie is nie uniek nie, aangesien daar in die eerste twee dekades van Orania se bestaan ook jare was waarin die bevolking afgeneem het, en sedertdien ook jare waarin die groei heelwat laer was as die langtermyngemiddeld van ongeveer 10%. ’n Mens kan dus sien dat Orania se inwonertal oor tyd van ’n sikliese aard is, en dat tye met minder (of selfs negatiewe) groei altyd weer opgevolg word deur tye van beter groei. Daar is geen rede om te dink dat ons huidige swak (of negatiewe) groei nie weer binnekort in gesonde, positiewe groei sal verander nie.

Met dit alles gesĆŖ, stem ons egter saam dat ons beter sou gevoel het oor groei in 2025 as oor ’n effense krimping in die inwonertal. Dit is dus iets wat ons deeglik dophou om te bepaal watter effek ons deurlopende beplanning en strategieĆ«, en die implementering daarvan, het.

 

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls