opmerkings

Mediese Dienste

Wat gebeur met die mediese toerusting? Moet dit vervang word deur Orania gesondheidsmaatskappy? Of het die dokter dit nie besit nie en dit word agter gelos? Bv. sonar, EKG??

Terugvoering

Die toerusting wat vantevore gebruik is behoort aan Dr Phillip, so dit gaan nie agterbly om gebruik te word deur die nuwe mediese maatskappy (Orania Gesondheidsorg MSW) nie.

Hulle is dus reeds besig om al die nodige toerusting weer aan te skaf.

Een van die goeie dinge wat uit hierdie moeilike situasie gekom het, is dat al die nuwe toerusting voortaan basies permanent aan Orania gaan behoort en dat die teenwoordigheid daarvan nie sal afhang van 'n spesifieke dokter/persoon nie. Wanneer een mediese persoon dalk in die toekoms die dorp verlaat, sal die volgende persoon dadelik kan begin werk met die bestaande toerusting.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

072/2026
(Uitgereik op: 2 June, 2026)
Gemeenskapsdienste
071/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
070/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
069/2026
(Uitgereik op: 28 May, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
11
Jul
Saturday 11 July, 2026
- 11 July, 2026
10:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…