opmerkings

Moontlike tatoeëerateljee in Orania?

Nadat 'n navraag ontvang is (maar nog geen amptelike aansoek ingedien is nie), het die OAB-direksie vir die gemeenskap gevra om insette op hierdie onderwerp te gee. Een van die kanale waardeur mense dit kan doen, is om hul opmerkings op hierdie anonieme forum te plaas. In sulke gevalle is hulle name nie daaraan gekoppel nie, maar is dit ook nie noodwendig sigbaar aan enigiemand nie, so die persoon kan dalk twyfel of hulle insette ontvang is en oorweeg sal word.

Hiermee wil ons net bevestig dat vele sulke opmerkings hier ontvang is en wel ingesluit word by die verslag wat aan die OAB-direksie gelewer sal word.

Terugvoering

Alle terugvoer wat mense hier gegee het oor die moontlike toekomstige oopmaak van 'n tatoeëerateljee op Orania, word wel hier ontvang en oorweeg, al is dit nie sigbaar aan die plaser of die publiek nie.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls