voorstelle

Net n vraag.

Gewonder of dit moontlik is om in Orania te bele van buite af, so ook wou weet of n ou n rekening by Die OSK kan oop maak as jy ni in Oranie bly ni. En dink die mense van Oranie dat julle grooter gaan word en hoelank dink julle gaan dit vat voor dat Orania n Staat van sy eie word of dink julle di Wes kaap Sal moontlik voor Dan onafhanklikheid kry.

Terugvoering

Vir buite-beleggers is dit moontlik om deur instellings soos Orasol (ons eie kragopwekking) betrokke te raak, of deur amptelik te belê in projekte van OOM (Orania Ontwikkelings Maatskappy). Beide hierdie twee instellings se kontakbesonderhede is geredelik beskikbaar en mens kan direk met hulle skakel daaroor. In die laaste twee maande het nuwe buite-beleggers etlike miljoee Rande in Orasol belê.

Ons roete na onafhanklikheid is 'n geleiedelike proses, waarop ons heeltyd klein stappies neem. Daar is al belangrike mylpale bereik, soos die erkenning van ons eie munisipaliteit en die vestiging van 'n erkende oorlegsone waarin ons eie grondgebruikskemas bestuur word ens, maar daar is nog 'n lang praktiese- en regsproses oor voordat ons droom van 'n onafhanklike staat 'n werklikheid gaan word. Realisties gesproke is dit nog vele jare weg en is die mees praktiese manier hoe ons op hierdie stadium daarheen werk deur die bestaande instellings en die bestaande realiteit van die dorp op die grond, aan te hou groei sodat ons 'n de facto volkstaat skep, voordat dit dan later de jure erken word.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

211/2025
(Uitgereik op: 12 November, 2025)
Korporatiewe Dienste
210/2025
(Uitgereik op: 12 November, 2025)
Ingenieursdiente
209/2025
(Uitgereik op: 10 November, 2025)
Ingenieursdiente
208/2025
(Uitgereik op: 6 November, 2025)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

10
Dec
12
Dec
16
Dec
Tuesday 16 December, 2025
- 6 April, 2025
Algemeen
26
Dec
Friday 26 December, 2025
6
Jan
Tuesday 6 January, 2026
- 6 January, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…