klagtes

Nie meer ONS Orania nie.

Volksvreemdes bly in Orania vir weke en sien en hoor en ervaar antagonisme. Ons is nie meer veilig nie. Ons skole gaan volgende geteiken word. Daar is 5 ingange na Orania. Wat gebeur as daar net 6 busse vol van Bravos stop by elke ingang? Is ons NOG STEEDS VEILIG NA DESE? DIE man wat ja sĆŖ is volgens my term en verstaan van die term normaal.... NIE NORMAAL NIE.

Terugvoering

Orania staan absoluut sonder uitsondering vas op die grondbeginsels van Eie Grond, Eie Arbeid en Eie Instellings vir ons Boere Afrikaner kultuur-dorp. Verblyfreg word streng daarvolgens toegeken. Hierdie feite sorg alreeds grotendeels daarvoor dat ons 'n dorp is met 'n homogene Christelike Boere-Afrikaner kultuur, maar dit beteken natuurlik nie dat die huidige dorp Orania, en veral ook nie die toekomstige staat, Orania, nie tydelike besoekers sal verwelkom wat "volksvreemd" is nie.

Wat veiligheid betref word daar gereeld deeglike risiko-analises gedoen en is daar breedvoerige veiligheidsplanne en verdedigingstaktieke in plek om omtrent enige gebeurlikheid waaraan jy kan dink te hanteer. Hierdie planne word natuurlik, vir logiese redes, nie altyd aan die groot klok gehang nie.

Enige inwoner is welkom om met OVD in verbinding te tree en ook betrokke te raak by ons vrywillge strukture, dan sal jy meer praktiese kennis oor ons paraatheid bekom en sal dit hopelik nie meer so groot bekommernis vir jou wees nie.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls