Goeiedag
Ek wil graag 'n voorstel dat ons notules van vergaderings vrystel en uitstuur aan die dorp.
BV Die Inligtings vergaderings van die OVR. Of as ons 'n spesiale vergadering saamroep oor 'n saak.
Ek stel ook voor dat daar 'n video-opname gemaak word van die vergadering en gedeel word na die tyd.
'n Video opname is wel baie moeite, maar as net die notule gedeel word sal dit al klaar baie help om te weet wat bestluit was en waaroor gepraat was.
Dankie vir die sinvolle voorstel.
Ons stem saam dat dit soms baie nuttig kan wees as notules van sekere vergaderings aan alle belangstellendes beskikbaar kan wees, want dan kan almal makliker op hoote bly van belangrike gebeurtenisse wat hulle nie persoonlik kon bywoon nie.
Neem asb egter die volgende dinge in ag, wat dit ongelukkig in praktyk bemoeilik :
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…