Wie is die nuwe dokter(s) wat betrokke gaan wees by die mediese sentrum?
Ons sal die vraag hier probeer antwoord, maar onthou weer dat die mediese sentrum nie deur ons (die Dorpsraad) bestuur word nie, maar wel deur 'n gemeenskaps-maatskappy genaamd Orania Gesondheidsorg MSW. Dit is dus beter om direk met hulle te kontak om seker te maak die inligting is definitief korrek.
Dit gaan aanvanklik Dr Lardus Erasmus wees, wat vier dae per week vir ses ure elk beskikbaar gaan wees. Soos die mediese sentrum groei, is die idee dat daar 'n voltydse dokte aangestel sal word.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…