klagtes

Orania Kliniek

*Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee*

 

Opmerking/Vraag : Watter diens kan Oraniƫrs verwag om by die kliniek te ontvang?

 

Terugvoering

Dit moet onthou word dat die kliniek in Orania 'n satelliet staats-kliniek is wat deur die Suid Afrikaanse en provinsiale Departemente van Gesondheid verskaf word. Aangesien dit nie deur hulle as 'n volwaardige kliniek gekategoriseer word nie, is die begroting wat daarvoor beskikbaar gestel word heeltemal te klein om 'n volledige diens te lewer.

Orania se Dorpsraad subsidieer dus die kliniek met 'n beduidende bedrag (deur bv die perseel daarvoor gratis te verskaf en deur die voltydse suster aan diens se salaris te betaal ens), sodat dit meer inwoners kan help. Selfs met daardie bydrae is dit egter ongelukkig steeds nodig dat pasiƫnte soms redelik lank voor die tyd 'n afspraak moet maak om die staats-dokter, wat slegs sekere dae van die week vir 'n beperkte tyd beskikbaar is, gratis te sien.

Daar is natuurlik ook verskeie ander mediese opsies in die dorp beskikbaar, wat onder andere insluit dat 'n gesin van 4 elkeen vier keer per maand 'n dokter kan spreek (gewoonlik sommer dieselfde dag) teen 'n maandelikse bedrag van ongeveer Ф600 vir die hele gesin. Die mediese sentrum en die Beheerkamer van OVD kan ook 24 uur per dag mediese spanne aktiveer om noodgevalle te hanteer.

 

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls