opmerkings

Orania: ‘n Siening oor dié volksvestigingsprojek.

Orania: ‘n Siening oor dié volksvestigingsprojek.

Oor dié dorp met sy vars benadering tot ‘n leefwêreld vir ons volk, het feitlik elke tweede persoon ‘n eie mening, goed of sleg.

 

Ongelukkig het dié menings meestal ‘n swak ingeligte basis.

Dit bemoeilik die taak om dié wanpersepsies reg te stel.

Die woordvoerders wie se taak die regstelling daarvan is, moet dus op hul tone wees.

Dis ongelukkig hier waar daar, na my mening, klei getrap word.

Die Afrikaner se geskiedenis is besmet met gebeure wat daarop gemik was om hom te verdeel en sodoende te vernietig. Baie is nuwe denkrigtings ingelei, wat nie noodwendig ‘n slegte ding was nie, dit het stagnasie voorkom.

Vooruitgang teer immers op prikkeling.

Die klein jakkalsies wat ons wingerd verniel is die walgooiers daarteen.

 

Vir baie ywerige ‘woordvoerders’ skyn die Christelike geloof bloot ‘n reeks dogmas tot die bekomming van mag te wees en nie ‘n gerigtheid tot God as ons bron tot die goeie nie, maw Liefde, Waarheid en Genade nie.

Die Christen wat hiertoe gerig is, besef sy nederige stand en hou dus sy gemoed oop in aanskoue van Hiérdié raaisel in ‘n spieël waarvan hy as Christen bewus is.

Laat ons dus versigtig met dogma omgaan, dis nie ‘n roede tot magsmisbruik nie.

In die dae van Koot Vorster het ons ‘n oordosis daarvan gehad. Dit het mý byna vervreemd gehad.
Baie het daardeur totaal hul Afrikanerskap prysgegee, maar die destydse debat daaromheen het wel ‘n heilsame uitwerking gehad.

Herhaling mag nie toegelaat word om ons skippie te sink nie.

Groete.
Ek hoop nie ek is te laat hiermee nie.

Terugvoering

Baie dankie vir jou wel-deurdagte opmerking.

Enige iemand is nou welkom om dit hier verder te bespreek deur opmerkings daaroor te lewer.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls