As entrepreneur in Orania, wil ek graag Orasol, die Dorpsraad en enige ander belanghebbende hartlik bedank vir die aankoop en implementering van die battery. Ek dink nie jul besef wat dit vir ons as besigheidseienaars beteken nie. Veral dié wat elektrisiteit ononderbroke nodig het om te oorleef in 'n klein ekonomie soos Orania.
Baie dankie daarvoor.
Groetnis
Baie dankie vir die kompliment! Entrepreneurskap is van kardinale belang vir ons toekoms en die Dorpsraad is baie gefokus daarop om ’n omgewing te skep waarin sulke mense suksesvol kan wees.
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…