opmerkings

OSK

Wat is die rente koers by OSK vir beleggings en lenings?

Terugvoering

Hierdie is eintlik 'n vraag wat beter beantwoord kan word as 'n persoon direk met OSK Koöperatiewe Bank Beperk kontak maak per epos by navrae@oskbank.co.za , want dan kan die beste inligting vir elke spesifieke geval gegee word (die antwoord verander soms afhangend van die situasie).

Eerstens moet onthou word dat OSK 'n koöperatiewe bank is en dus, anders as handelsbanke, slegs besigheid mag doen met lede van 'n spesifieke gemeenskap binne 'n geslote band ("common bond") en dat dit nie oop is vir die algemene publiek nie.

Wat OSK se rentekoerse betref, is daar verskeie opsies beskikbaar wat gaan afhang van die bedrag en die termyn en dit kan dus op hierdie stadium wissel tussen 7,5% op 'n klein bedrag vir 3 maande tot 10% op 'n groter bedrag oor 5 jaar.  Hierdie koerse is die enkelvoudige koerse waar die rente maandeliks getrek word, maar die saamgestelde koers sal baie hoër wees waar die rente nie onttrek word nie en die lid gevolglik rente op rente verdien.  Die presiese koers en opbrengs kan met die lid ooreengekom word wanneer ons met die lid gesels.

OSK se leningskoerse wissel eweneens en hang af van goed soos die tipe lening, die termyn, die kredietrekord van die lener, die sekuriteit aangebied, ens. Dit kan op hierdie stadium, na gelang van die geval, wissel tussen 10,75% (op bv. huislenings vir prima lede wat goeie betalers is) tot soveel as 18,5% (op korttermyn lenings met min ander tipe sekuriteit).  Die koers en termyn word met die lid bespreek tydens die aansoekproses en sal verskil van geval tot geval.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

062/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
061/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Ingenieursdiente
060/2026
(Uitgereik op: 7 May, 2026)
Ingenieursdiente
059/2026
(Uitgereik op: 6 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…