opmerkings

Rondom skuifhekke

Ek merk dat dit steeds slordig lyk rondom die netjiese westelike skuifhekke, by die Pêrellaankruising, wat waarskynlik so 'n jaar terug installeer is. Wat het die kontrak of aanstelling behels, wat betref die ou draadheining tot daar, wat seker deels weggesny moes word, maar nou net so afgekou en opgerol laar lê?

Terugvoering

Opdatering op 16 September 2025 - Die motorisering van die skuifhekke is afgehandel en dit sal voortaan vir mense moontlik wees om deur die hekke te beweeg na-ure sonder om dit per hand te doen. Dit maak ook die dorp se veiligheid beter, want die hekke kan nou vanuit die beheerkamer beheer word en sal nie meer oopgelos word deur onbedagsame bestuurders in die middel van die nag nie.

 

Opdatering op 4 Augustus 2025 - Die "slordige" draadheinings is intussen reeds netjieser gemaak. Inwoners sal relatief binnekort opmerk dat die twee hekke aan weerskante van die R369 by die hoof-kruising gemotoriseer word, sodat beter toegangsbeheer oornag toegepas kan word vanuit die beheerkamer.

 

29 Julie 2025 - Dankie daarvoor dat die netheid van Orania vir jou belangrik is. As almal in ons gemeenskap erns neem daarmee om 'n mooi en fraaie omgewing te skep, sal ons dorp selfs nog beter vertoon as tans.

Ons stem saam dat die afronding rondom die nuwe hekke nie mooi is op hierdie stadium nie en dit sal binnekort verbeter word.

Die rede daarvoor is dat daar eintlik beplan was om mure aan weerskante van die hekke te bou, so die drade was net tydelik so gelos totdat daardie bouwerk gedoen kon word. Intussen is daar egter besluit om eerste die twee hekke by die hoof-kruising te motoriseer sodat toegang beter beheer kan word oornag, so die bou van die mure gaan nie binnekort gebeur nie en daarom sal die heinings nou netjieser gemaak word.

 

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

027/2026
(Uitgereik op: 13 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
026/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Inligting en Skakeling
025/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Ingenieursdiente
024/2026
(Uitgereik op: 9 March, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

17
Mar
Tuesday 17 March, 2026
- 17 March, 2026
5:30 pm
27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…