Openbare ruimtes, bv die swembad, trappe, stoepe en binne winkels behoort rookvrye areas te wees. Wetlike vereistes tov afstande vanaf winkelingange vir rokery behoort afgedwing te word. Openbare byeenkomste bv karnaval of osbraai op die rugbyveld, aandmark en kersboom by kuierstoep, behoort rookvrye byeenkomste te wees.
Die Dorpsraad is te alle tye ten gunste daarvan dat toepaslike wetgewing gevolg word op alle gebiede waarin Orania beweeg (natuurlik met ons welbekende voorbehoude oor goed soos die onlangse veranderinge aan die Onteieningswetgewing ens), wat ook gesondheids-wetgewing oor rook insluit. Ons moedig dus die organiseerders van al die voorbeelde wat jy genoem het, en andere, aan, om rook slegs volgens wetgewing toe te laat. Die Karnaval en die swembad is die enigste van die voorbeelde wat jy genoem het wat direk binne die Dorpsraad se beheer is, so ons sal dit in ag neem. Dankie daarvoor!
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…