Op hierdie stadium is die enigste mans rugbyspan wat gereeld oefen, die een van Bo karoo Opleiding (BKO). Hulle neem ook redelik gereeld deel aan toernooie.
Hierdie BKO rugbyklub is 'n oop klub waarby enige Oraniër kan inskakel, as hulle nie studente nie.