Ek vra weer mooi Orania sensus vir 2025 asb?
Dankie
Die 2025 sensus-telling, wat in Desember gedoen is, se uitslag behoort binne die volgende paar weke gepubliseer te word.
OAB se telling, wat deur die Dorpsraad self gedoen is, is reeds voltooi en gereed (daar was 'n marginale afname in inwoners), maar al die ander grondentiteite en die studente ens moet ook bygetel word om die finale syfer te bepaal en al daardie getalle is nog nie heeltemal beskikbaar nie.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…