Daar is n diep slag gat in Beril Straat as gevolg van n slot wat oor die pad gegrou is, en nooit weer ordenklik toe gemaak is met beton na dat die werk voltooi is. Dit is nou al so vir omtrent 3, dalk langer. Ek weet nie of die inwoners van Beril straat dit al gereporteer het nie.
Dankie vir hierdie aanmelding, wat reeds onder die aandag van Orania se afdeling Ingenieursdienste gebring is.
Let asb daarop dat die beste en vinnigste manier om hierdie tipe dinge te hanteer nie hierdie Anonieme Forum is nie, maar deur bloot die Dorpskantoor te bel op 053 207 0063 gedurende kantoor-ure, of die Beheerkamer op 053 207 0089 na-ure.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…