Sal julle ASSEBLIEF die slaggat in Perellaan by d R369 kruising by d Hek regmaak? Ook die ene h/v Saffier en Perellaan? Ons voertuie se bande word voos gery deur hierdie gate!
Dankie dat jy besorg is oor die feit dat Orania se paaie deurgaans in goeie kondisie gehou moet word.
Hierdie boodskap is onder die aandag van die relevante spanne wat met die instandhouding van paaie werk, gebring, en hulle sal dit soos nodig hanteer.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…