voorstelle

Spoedwal by swembad

Kan dorp nie groot asb n spoedwal sit by die swembad nie?

Terugvoering

Ons stem saam dat veiligheid op ons paaie uiters belangrik is, veral in gebiede waar kinders gereeld beweeg. Ons doen dus deurlopend analises om verskillende moontlike veranderinge aan die paaie te prioritiseer en ons sal die spoedwal by die swembad ook oorweeg vir moontlike toekomstige insluiting in ons begroting.

Ons beveel ook aan dat indien daar bv spesifieke tye is waarin spoedoortredings op 'n sekere plek opgemerk word, of as daar dalk gereelde oortreders is, dit by OVD aangemeld word, sodat ons kan monitor of daar sekere patrone is en dit in ag kan neem tydens besluitneming oor oplossings. Dit gebeur soms dat slegs enkele mense te vinnig ry op 'n sekere plek, omdat dit miskien op hulle daaglikse roete is en hulle dus so gewoond daaraan raak dat hulle nie so versigtig soos nodig is nie, in welke geval 'n vriendelike gesprek met die persoon heel waarskynlik die situasie dadelik sal oplos, selfs sonder dat 'n spoedwal ingesit word.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

208/2025
(Uitgereik op: 6 November, 2025)
Ingenieursdiente
207/2025
(Uitgereik op: 6 November, 2025)
Beplanning en Grondgebruik
206/2025
(Uitgereik op: 3 November, 2025)
Algemeen
205/2025
(Uitgereik op: 31 October, 2025)
Maatskappysekretaris

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

8
Nov
Saturday 8 November, 2025
8:30 am
10
Dec
12
Dec
16
Dec
Tuesday 16 December, 2025
- 6 April, 2025
Algemeen
26
Dec
Friday 26 December, 2025

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…