opmerkings

Sportgronde

Hoeveel sportgronde is daar in Orania? Sover ek weet; net een. Dit is dus die sportgrond, of beter: die sportterrein. Sportgronde is 'n direkte vertaling uit die engels. Sies man!

Terugvoering

Dankie vir jou opmerking. Ons stel natuurlik baie daarin belang om ons pragtige taal so suiwer as moontlik te gebruik en ons is dus altyd bly as mense met dieselfde gesindheid ons daaroor kontak!

In hierdie geval stem ons egter nie saam met jou standpunt nie, want die woord "sportgronde" is al vir 'n lang tyd ingesluit in woordeboeke soos die HAT en WAT en is in algemene gebruik as goeie Afrikaans. Mens kan ook "sportterrein" gebruik, maar dit is minder algemeen.

Maar hoe dit ookal sy, ons sal altyd graag opbouende gesprekke oor Afrikaans wil voer en sien uit daarna om dalk wel in die toekoms op foute gewys te word wat ons kan regmaak.

Die "sies man" blyk dus verkeerd en onnodig te wees!

Weereens dankie vir jou bydrae.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

027/2026
(Uitgereik op: 13 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
026/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Inligting en Skakeling
025/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Ingenieursdiente
024/2026
(Uitgereik op: 9 March, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

17
Mar
Tuesday 17 March, 2026
- 17 March, 2026
5:30 pm
27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…