Het Amerika Starlink gegee vir Orania?
Nee, Starlink is nog nie wettig om te gebruik in Suid Afrika nie en is daarom ook nog nie wettig in Orania nie.
Sodra ICASA dit goedkeur is ons seker baie mense in Orania (seker insluitend sekere van ons amptelike instellings) sal belangstel om dit te bekom. Dis hartseer om te sien dat rasse-diskriminasie (onder die dekmantel van BEE) veroorsaak dat mense op hierdie stadium nog weerhou word van sekere vorme van tegnologie!
Indien hierdie vraag gevra word na aanleiding van die foto wat onlangs die rondtes gedoen het van Starlink bokse wat in 'n kar se kattebak vertoon word met Orania in die agtergrond, het ons geen verdere inligting om die foto te verduidelik nie (ons het dit ook maar net op sosiale media gesien), maar ons kan wel bevestig dat daar geen amptelike of formele ooreenkoms met Orania se "owerheid" gemaak is wat iets met Starlink te doene het nie.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…