opmerkings

Stem reg van nie aandeelhouerss stipulasie

More Mnr van Wyk

Kan u asb vir my die bepaaling epos van regelasie aangaande die stem reg van nie aandeelhouers stipuleer.

 

 

Terugvoering

Dankie vir die vraag oor die kriteria vir nie-aandeelhouers om te kan stem vir 'n direkteur van OAB.

Onthou egter asb dat hierdie 'n anonieme forum is, so ons weet nie wie u is nie en kan dus ook nie, soos u versoek het, 'n e-pos aan u terugstuur nie. Ons kan egter wel die kriteria vir stemreg hier plaas, sodat dit hopelik u vrae beantwoord.

Ten einde aan die stemproses deel te neem, moet persone:
• vir ’n minimum van drie jaar aaneenlopend op OAB se aandeleblokskema-grondgebied woon;
• oor verblyfreg in Orania beskik;
• 18 jaar of ouer wees;
• nie ’n aandeelhouer van OAB wees nie; en
• vooraf geregistreer het om ’n direkteurskandidaat te kan nomineer of te kan stem.
U kan voortgaan daarmee om op hierdie anonieme forum met ons te gesels as u dit so verkies, maar indien u die aangeleentheid persoonlik of per e-pos wil bespreek, sal dit onvermydelik gepaardgaan daarmee dat u identiteit onthul word. Ons hoop dat u wel die vrymoedigheid sal neem om dit te doen. Ons gesels graag met alle Oraniërs, selfs (eintlik veral!) diegene met die sterkste kritiek teen die Dorpsraad, en niemand word benadeel daardeur as hulle ander opinies as die "owerheid" het nie.
Om ons te kontak kan u bv 'n e-pos stuur na inligting@myorania.co.za (waar die Dorpsraad se kommunikasiebeampte dit sal ontvang en soos nodig sal versprei aan ander kollegas) of kan u 'n boodskap los onder die "Kontak Ons" hofie op die Dorpsraad se webwerf.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}
Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Markte Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Filters:

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter
Maps Calender Kategorie Select Filter
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

072/2026
(Uitgereik op: 2 June, 2026)
Gemeenskapsdienste
071/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
070/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
069/2026
(Uitgereik op: 28 May, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
11
Jul
Saturday 11 July, 2026
- 11 July, 2026
10:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…