klagtes

Swembad.

Hoe kan die swembad toemaak in die middel van 'n langnaweek as die dorp vol besoekers is en temperature nog in die 30 is in April????? Wie neem sulke besluite? Ag nee, regtig!

Terugvoering

Die kort antwoord is dat dit maar 'n kwessie van finansies is. Dis ongelooflik duur om die gemeenskapswembad te bedryf.

Net die koste verbonde aan die elektrisiteit om die swembadpomp te dryf, beloop meer as Φ1000 per dag.  Dan moet die kostes vir chemikalieë, mannekrag en dies meer wat ook meer as Φ1000 per dag beloop, nog bygetel word.

Statistiek wys ook dat ons tradisioneel 'n dramatiese afname het in besoekers tydens Maart (vergeleke met Februarie). Swembadbesoeke bereik gewoonlik sy maksimum gedurende Desember met Januarie beduidend laer, Februarie ongeveer nog 50% laer as Januarie en dan teen Maart is daar weer slegs die helfte van Februarie se besoekers. In werklikheid bedryf ons die swembad reeds teen Maart op 'n beduidende verlies as gevolg van die baie lae besoekersgetalle. Daar was in die laaste weke dae waarop die lewensredders al die oop ure van die swembad op diens was, maar dan kom daar net 6 besoekers – wat natuurlik op geen manier finansiële sin maak nie.

Ons het egter hierdie jaar 'n bespreking van die terrein gekry vir komende Sondag die 5de April waar die organiseerders van Bokkieweek die terrein gereserveer het (teen 'n fooi). Ons aanvanklike plan was om die swembad aan die einde van Maart te sluit (vir die redes soos hierbo verduidelik) maar met die Bokkieweek die komende naweek, het ons besluit dat dit sin maak om die swembad nog 'n week langer oop te hou.

Ons sou graag wou sien dat die swembad langer sou oop wees en dis eintlik onverklaarbaar dat mense so vroeg in die seisoen reeds ophou swem, maar ongelukkig is dit die werklikheid op die grond.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}
Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Markte Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Filters:

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter
Maps Calender Kategorie Select Filter
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

072/2026
(Uitgereik op: 2 June, 2026)
Gemeenskapsdienste
071/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
070/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
069/2026
(Uitgereik op: 28 May, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
11
Jul
Saturday 11 July, 2026
- 11 July, 2026
10:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…