opmerkings

Swembad

Die Orania Swembad is 'n wonderlike ontspanningsbron en is pragtig onderhou.

Ons was egter tydens onlangse besoeke nie heeltemal tevrede met die kiosk se opsies en spoed nie en ons stel voor dat daar na die situasie gekyk en verbeter moet word daarop.

Terugvoering

Die Dorpsraad het hierdie opmerking onder die kiosk-eienaars se aandag gebring en hulle sal hul bes probeer om te verbeter op hierdie punte.

Dis vir hulle belangrik om hul kliënte so tevrede as moontlik te stel, maar hulle vra ook dat mense asb moet onthou dat al hulle kos vars voorberei word (dit kom nie bv uit 'n pakkie uit en word net warm gemaak in die mikrogolf nie), so dit vat 'n rukkie om dit op standaard voor te sit, wat veroorsaak dat die wagtye soms bietjie langer kan raak as wat hulle dit sou wou hê (in gevalle waar daar baie bestellings kort na mekaar geplaas word).

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…