voorstelle

Telegram Groep en Fondsinsameling

1. Maak n Telegram groep waar daar daaglikse updates vanuit Orania gestuur word. Iets wat buite-woners kan volg soos n tipe nuus bulletin.

 

2. Op die Orania beweging se webtuiste skep n grafiek of tipe van "fundraising thermometer".Ā  So kan mense sien hoeveel aktiewe lede is betrokke en hoeveel geld is al geskenk. Dit sal ons volk motiveer.

Terugvoering

Baie dankie vir hierdie goeie voorstelle! Dit is bemoedigend om te sien dat daar soveel gesonde ondersteuning vir Orania en sy instellings is.

Die voorstelle is aan die Orania Beweging deurgegee, en hulle sal dit vir uitvoerbaarheid evalueer, saam met verskeie ander planne en projekte wat reeds op die tafel is. Die Orania Beweging voel ook dat:

  • hulle ’n goeie toetslopie met die Krugerprojek gehad het en die formaat van eksterne bydraes van die volk aan die Afrikanertuiste op daardie manier wil voortsit;

  • die Helpsaamfonds reeds ’n projek vir 2026 geĆÆdentifiseer het; en

  • die Orania Beweging en die Stadsboufonds in 2026 nouer sal saamwerk om infrastruktuurgroei in Orania te bevorder.

Weereens dankie vir jou goeie gesindheid en waardevolle insette.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls