klagtes

Tolbosweg

Ek vra of daar beplande veranderinge aan Tolbosweg aangebring gaan word? Die rede is dat 'n skraper so ongeveer twee weke terug daar geskraap het en die pad heel belemmer het, die pad was nog nooit in 25 jaar so sleg nie

Terugvoering

Ons vermoed u ongelukkigheid met die pad se huidige toestand is veroorsaak deur die feit dat dit onlangs geskraap is, maar toe vinnig opgevolg is deur beduidende reƫn, wat die oppervlak bietjie laat uitwerk wanneer verkeer oor die effens sagter oppervlak beweeg terwyl dit modderig is. Sodra die ergste modder opgeklaar het sal alle paaie weer ge-evalueer word en die nodige herstel gedoen word.

 

Onthou dat die paaie in Kleingeluk se huidige situasie gesien moet word as deel van 'n groter langtermyn projek. Alle randstene word eers ingesit ('n nuwe gedeelte elke jaar), waarna die oppervlaktes van die paaie self oorweeg sal word en die teenwoordigheid van die randstene affekteer intussen die manier hoe die skraap van die paaie gedoen word.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls