Ek het pas die aanbeveling van die verblyfregkomitee ontvang rakende die hantering van besoekers. Ek dink dit is 'n nugtere aanbeveling en ek steun dit ten volle.
Baie dankie vir jou ondersteuning van Orania se doelwit, naamlik om 'n vrye tuiste vir Afrikaners te wees, wat wettig is (en dus nie op ras diskrimineer nie) en in goeie verhouding met ons "buurlande" wil bestaan.
Ons glo, net soos jy, dat die Verblyfregbeleidkomitee (wat heeltemal onafhanklik van die Dorpsraad is en lede het vanuit al die grondentiteite) se besluit oor die beleid rondom besoekers aan Orania hierdie doelwit bevorder.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…