Sal julle asb n soortgelyke vergelyking doen met Durbanville soos met Oudshoorn gedoen is?
Dankie vir julle tyd en moeite wat in hierdie tipe navorsing in gaan.
Groete
Dankie vir die vraag.
Ons kan natuurlik ongelukkig nie hierdie vergelyking doen met elke dorp nie, beide as gevolg van die feit dat dit 'n onmoontlike hoeveelheid tyd sal opneem, en ook omdat ons eenvoudig nie maklik toegang kan kry tot meeste dorpe se tarief-strukture nie.
Indien u hierdie verder wil bespreek, is u welkom om dit direk te doen deur 'n e-pos te stuur na inligting@myorania.co.za .
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…