Ek wil n voorstel maak dat daar dalk n toegee teken opgerig word by die kruis van Saffierstraat wes en PĆŖrellaan wes in die rigting van die R369, om veral karre wat wil regs indraai by Saffierstraat n kaans te gee, omdat as daar meer dan een kar staan, dan staan die karre oor die R369 terwuil hulle wag vir karre wat aankom in PĆŖrellaan voor hulle kan indraai in Saffierstraat in.
Ons stem saam met jou. Ons sal werk maak daarvan en daar behoort binne die volgende maand of twee 'n nuwe padteken op te wees soos jy voorgestel het.
Dankie vir die goeie idee!
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…