voorstelle

Waarnatoe van hier af?

Iewers langs die pad sal baie sterker koördinering tussen Lex Libertas, Solidariteit, die VF+ en soortgelyke organisasies bereik moet word.

 

Ons kan nie dat almal in verskillende rigtings in donner nie. Op die lang termyn, byvoorbeeld, wat help dit om miljarde-rand universiteite te bou in gebiede waar ons byna seker nooit betekenisvolle selfbeskikking sal kan vestig nie?

Ek kan nie naderhand vir 10 verskillende organisasies maandeliks bydra nie. Erens gaan ons leiers (Kallie Kriel, Corne Mulder) moet intree en besef wat goed is vir ons volk en nie vir hulle organisasies.

Terugvoering

Ons stem saam dat ons klein volk, wat deur só 'n groot mag bedreig word, geen ander keuse het as om, in afhanklikheid van ons Almagtige God, saam te werk nie.

Die realiteit is egter dat daar meestal goeie redes is waarom prominente Afrikaner-organisasies soms 'n bietjie afstand tussen mekaar hou (soos wat baie van hul ondersteuners ongelukkig ook verkies), so dit is nie maklik om by 'n punt van goeie samewerking uit te kom nie, selfs al wil baie van ons dit graag sien gebeur. Ons voel daarom dat die belangrikste ding wat ons almal kan doen, is om tot die Here te bid dat Hy elke volksgenoot (insluitend die leiers) die wysheid sal gee om só op te tree dat Sy raadsplan in elkeen se lewe verwesenlik kan word. As dít gebeur, sal ons hele volk se toekoms natuurlik ook volgens Sy wil ontvou

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

094/2026
(Uitgereik op: 14 July, 2026)
Ingenieursdiente
093/2026
(Uitgereik op: 10 July, 2026)
Uitvoerende Hoof
092/2026
(Uitgereik op: 10 July, 2026)
Gemeenskapsdienste
091/2026
(Uitgereik op: 8 July, 2026)
Orania Veiligheidsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…