opmerkings

Werk in Orania

Watse tipe werk is tans in aanvraag op Orania.

Is dit moontlik om meer kommunikasie hieroor uit te stuur aan die publiek sodat ons mense weet.

Ek verstaan Orania is n vrye mark en almal doen hulle eie ding. Maar dit sal goed wees om te weet wat alles nodig is in Orania.

Dankie vir alles wat julle doen.

Terugvoering

Jy is heeltemal reg dat Orania 'n vryemark ekonomie het, so dit hang van privaat besighede af watter poste beskikbaar is en watter salarisse betaal word ens. Die owerheid van die dorp skep slegs 'n omgewing waarbinne die ekonomie kan floreer (deur bv goeie infrastruktuur daar te stel ens), maar is nie direk betrokke in die ekonomie as kompetisie vir privaat eienaars nie.

Op hierdie stadium in Orania is daar verskeie poste beskikbaar in verskeie sektore. Die konstruksie sektor is baie aktief, maar ook administrasie, skoonmaakwerk, finansiële beroepe en IT. Orania is n groeiende dorp, dus is daar nuwe geleenthede wat gereeld opduik.

Vir werksgeleenthede kan bv (1) Byekorf Personeelagentskap by 082 428 9598, (2) Solidariteit Orania Netwerksentrum by 053 110 0126 of (3) Arbeid-adel by 082 490 4935, gekontak word.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

062/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
061/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Ingenieursdiente
060/2026
(Uitgereik op: 7 May, 2026)
Ingenieursdiente
059/2026
(Uitgereik op: 6 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…