Op 26 April stel OVD hul nuwe brandweerwa bekend aan die dorp. Dele daarvan (soos die stuurwiel, dak-sitplekke, brandslange en die skarebeheer-kanon) sal op ’n veiling aangebied word, sodat die naam van die koper (persoon of besigheid) daarop kan verskyn. Inwoners (insluitend kinders) kry ook die geleentheid om teen slegs Φ10 ’n rit op die brandweerwa mee te maak!
Ingang is gratis maar ritte op die brandweerwa kos R10 elk.
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…