Hierdie jaar sal die vierde keer wees dat die Karnaval Plaasbraai aangebied word, maar daar is vanjaar ’n belangrike verandering in die datum. Hoewel die Plaasbraai steeds deel vorm van die Orania Karnaval, gaan dit hierdie keer op ’n aparte datum plaasvind, naamlik Saterdag, 31 Mei – Bittereinderdag.
Volg asseblief die volgende skakel om ‘n video te kyk waarin die Plaasbraai van 2025 meer breedvoerig bespreek word. $ https://youtu.be/ZoRz6cYYti0$
Kaartjies is nou reeds aanlyn beskikbaar by https://oraniakarnaval.co.za , of by die Orania Poskantoor. Pryse is Φ40 vir laerskoolkinders en Φ60 vir volwassenes. Die hekke open om 15:00 en ons gaan begin opskep net voor 18:00. Kom kuier saam met ons en geniet goeie geselskap, goeie musiek, lekker pret vir oud en jonk en in besonder smullekker A-graad vleis direk vanaf die spit.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…