Eerste dag van die kwartaal vir Volkskool Orania se leerders. Onderwysers begin reeds op 13 Januarie werk.
Navrae kan telefonies gerig word op 053 207 0161 of per e-pos na navrae@volkskoolorania.co.za .
Filters
Vloedrisikovlakke
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik: Vlak GROEN: normale riviervlakke Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier) Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid) Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd