Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik: Vlak GROEN: normale riviervlakke Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier) Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geĆÆdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid) Vlak ROOI: alle persone in geĆÆdentifiseerde gebiede ontruim teen Å aangekondigdeĀ tyd