Geagte Aandeelhouers en Inwoners ,
Werk verrig deur Telkom / OpenServe kontrakteurs
Neem asseblief kennis dat Telkom / OpenServe kontrakteurs van hulle infrastruktuur kom verwyder op 26 Augustus 2024. Die gedeelte van hierdie infrastruktuur wat verwyder word is in die omgewing van die mosaïektrappe in die S-blok.
Ons bedank Oraniërs vir hulle hoflikheid teenoor besoekers.
Indien u enige navrae het kan u vir Theunie Kruger skakel by die Dorpskantoor, 053 207 0064.
Groete, Theunie Kruger
Hoof: Bedryfstelsels en Outomatisering
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…