081/2025

AFVUUR VAN ENIGE WAPENS (INSLUITEND WINDBUKSE) IS ONWETTIG IN BEBOUDE GEBIEDE

Uitgereik op: 24 April 2025
Orania Veiligheidsdienste

0

AFVUUR VAN ENIGE WAPENS (INSLUITEND WINDBUKSE) IS ONWETTIG IN BEBOUDE GEBIEDE

081/2025

24 April 2025

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

AFVUUR VAN ENIGE WAPENS (INSLUITEND WINDBUKSE) IS ONWETTIG IN BEBOUDE GEBIEDE

Opsomming: Volgens Suid Afrikaanse wetgewing, wat OVD toepas in Orania, is die afvuur van enige wapen, insluitend windbukse, onwettig in beboude gebiede.

Orania Veiligheidsdienste (OVD) het onlangs verskeie klagtes ontvang van inwoners dat hulle sien mense skiet na voĆ«ls in Orania se woongebiede. Dit veroorsaak ‘n gevaar vir ander mense en kan potensieĆ«l ernstige beserings veroorsaak, al is dit nie met opset nie.

Ons wil dus graag die gemeenskap daaraan herinner dat dit onwettig is om so iets te doen en dat oortreders wat betrap word die gevolge van hulle aksies sal moet dra.

Vriendelike groete,

Ettiene de Lange
Hoof – OVD

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

140/2026
(Uitgereik op: 16 October, 2026)
Uitvoerende Hoof
139/2026
(Uitgereik op: 15 October, 2026)
Uitvoerende Hoof
138/2026
(Uitgereik op: 12 October, 2026)
Ingenieursdiente
137/2026
(Uitgereik op: 9 October, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am
16
Dec
25
Dec

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls