Let asseblief daarop dat amptenare van die Departement Waterwese vandag, 20 Januarie 2025, tussen ongeveer 12:00 en 14:00 in Orania gaan wees om die oksidasiedamme te besoek. Hulle sal deurgaans vergesel word deur Dorpsraad personeel.
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur van die volgende skakel gebruik te maak: