Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
DORPSKANTOOR SE TELEFOONLYNE TYDELIK BUITE WERKING
Opsomming : Die dorpskantoor se telefoonlyne is tydelik buite werking, maar intussen kan mense 066 384 7733 bel om die Dorpsraad te kontak.
Let asseblief daarop dat die dorpskantoor se telefoonlyne tydelik buite werking is, maar dat daar reeds hard gewerk word daaraan om die fout te herstel. Indien iemand intussen die Dorpsraad telefonies wil kontak, kan ‘n alternatiewe nommer, 066 384 7733, gebruik word.
Mense kan natuurlik ook, soos altyd, (1) persoonlik na die dorpskantoor toe gaan om in kontak met iemand te tree, (2) per e-pos kontak maak, óf direk aan ‘n spesifieke persoon, óf aan ontvangs@myorania.co.za , of (3) deur van die volgende skakel gebruik te maak – $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Orania Veiligheidsdienste (OVD) se nommers werk steeds en word nie deur hierdie fout geraak nie.
Vriendelike groete,
Burger Lambrechts
Kommunikasiebeampte
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…