140/2024

DORPSKANTOOR SLUIT OM 14H00 OP 27 SEPTEMBER

Uitgereik op: 27 September 2024
Uitvoerende Hoof

0

DORPSKANTOOR SLUIT OM 14H00 OP 27 SEPTEMBER

Opsomming : Die Orania Dorpsraad se kantore sluit om 14h00 op 27 September 2024, as gevolg van deelname aan die Karnaval.

Geliewe kennis te neem dat alle personeel van die dorpsraad betrokke is by die karnaval, so daar gaan vandag, 27 September 2024, vanaf 12h00 slegs enkele personeellede by die kantoor wees en vanaf 14h00 gaan die kantoor heeltemal gesluit wees.

Dorpsraad personeel gaan onder andere deelneem aan die vlotoptog, wat 15h00 vanaf die Eureka Kruising vertrek, so enige iemand is welkom om saam met ons te stap. Behalwe vir die vlotte en amptelike voertuie, gaan daar ook groot hoeveelhede individuele voetgangers wees en daar is geen kostes daaraan verbonde nie. Daar is groot pryse vir die beste vlotte en ook vir die beste voetgangers!

Ons hoop dat almal die laaste twee dae van die karnaval sal geniet. Onthou, toegang tot die sportgronde is gratis vandag, so ons hoop om die hele dorp te betrek.

Vriendelike groete,

Gawie Snyman

Dorpsraad : Uitvoerende Hoof

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls