Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
GANNABOSLAAN IN KLEINGELUK VANAF VANDAG GEDEELTELIK GESLUIT
Let aseblief daarop dat Gannaboslaan vanaf vandag vir ‘n tydperk gesluit gaan wees, sodat uitgrawings gedoen kan word vir die opgradering van die waterpype na Kleingeluk.
Inwoners word versoek om asseblief die instruksies op die konstruksieborde te volg en om versigtig te wees in die area.
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur van die volgende skakel gebruik te maak https://myorania.co.za/kontak-ons/ , of kan dit naamloos doen deur ‘n opmerking in die Anonieme Forum op ons webwerf te maak by $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$
Vriendelike groete,
Andre Van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…