128/2025

GELEENTHEID OM FINANSIEEL BY ORASOL BETROKKE TE RAAK

Uitgereik op: 5 July 2025
Korporatiewe Dienste

0

GELEENTHEID OM FINANSIEEL BY ORASOL BETROKKE TE RAAK

128/2025

4 Julie 2025

Geagte Oraniërs,

GELEENTHEID OM FINANSIEEL BY ORASOL BETROKKE TE RAAK

Opsomming : Daar is weer ‘n geleentheid vir individue of instellings/maatskappye om finansieel by Orasol betrokke te raak.

Soos u reeds weet, is Orasol (‘n maatskappy waaruit geen individu of instelling enige wins maak nie) ‘n baie belangrike Orania-instelling, wat van kardinale belang is in ons langtermyn strewe om so selfstandig as moontlik te word. Dit maak ook ons lewens geriefliker wanneer daar beurtkrag of kragonderbrekings van ESKOM af is.

Belangstellendes sal onthou dat Orasol onder andere van privaat finansierders gebruik maak om ons infrastruktuur te ontwikkel tot waar dit nou is. Die Orania Aandeleblok, asook verskeie individue, privaat besighede en instellings, tel onder hierdie finansierders. As maatskappy toon ORASOL ‘n baie gesonde kontantvloei en bied ‘n aantreklike geleentheid vir nuwe finansierders wat nou betrokke wil raak.

Daar waar ons op die punt staan om ‘n ooreenkoms met ‘n groot buite-finansierder te sluit, maak dit sin om weer vir oulaas hierdie gunstige terme aan ons gemeenskap en ondersteuners te bied, ten einde soveel as moontlik van hierdie projek uit ons eie mense te finansier, want dan bly die finansieringskostes binne ons eie ekonomie, eerder as wat dit uitvloei na buite-entiteite toe.

Indien daar dus persone of instellings/maatskappye is wat tans van hierdie geleentheid wil gebruik maak, is u welkom om ‘n e-pos te stuur na janneman@myorania.co.za om meer besonderhede oor minimum bedrae en meegaande terme ens. te bespreek.

Vriendelike groete,

Riaan Jacobs

Uitvoerende Direkteur : ORASOL

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…